Akkommodasie
Maak ATKV-oorde jou volgende wegbreek tuiste met ‘n verskeidenheid van akkommodasie-opsies, geskik vir elkeen se smaak en begroting. Van woonstelle, tot rondawels en luukse eenhede, daar is eenhede om van te kies en keur.


Kampering
ATKV-oorde is die koelste kampplek in die kontrei en bied ’n magdom kampeerstaanplekke onder skaduryke bome of gepavleide staanplekke met skadunette, kragpunte en ‘n braai-area, waarvan daar uitstekende opwas- en ablusiefasiliteite beskikbaar is.
Fasiliteite
ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite. Besoek gerus die oord van jou keuse se blad om die fasiliteite te besigtig.


Ontspanning
Ervaar pret en avontuur met ATKV-oorde se ontspanningsgeriewe en vermaaksaktiwiteite. Of jy wil ontspan of iets nuuts wil probeer, ons bied ‘n wêreld van vermaak!